Bestuur

(Apologies to non-Afrikaans readers.) Geskryf na aanleiding van Scrapydo se Toeka-Tokkel onderwerp vir die week: Bestuur. Ek het leer bestuur op ons kleinhoewe in die Kaap – enigiets van ons klein Isuzu Elf trokkie (dit was so stadig my pa het altyd gesê jy kan sommer uit tweede rat uit wegtrek) tot ons Kombi. Wanneer … Continue reading Bestuur