Exciting news today: another of my posts has been published in the online edition of a South African magazine, Sarie, after I translated it into Afrikaans.
This is the link to the piece:
http://www.sarie.com/lewe-liefdes/reise/lekker-vakansie-saam-met-dogter-christina-bartels-vertel/
This is the link for the original (English) version:
https://searchingforironman.com/2015/12/11/lazy-days-in-coral-bay/
Welgedaan, Christina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
That’s terrific, congratulations!
LikeLiked by 1 person
Thanks Tina!
LikeLike
Ek het gaan lees..dis ‘n pragtige artikel.Ons was jare terug op Heron Island en ek onthou ook die kristalhelder water,die glasbodembote en die korale.Jy het my nou weer vêr teruggeneem!Dankie daarvoor en baie geluk met die publikasie in Sarie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, ek is bly jy het dit geniet.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk! Dit is ‘n mooi skrywe met pragtige fotos en dis tog lekker om erkenning te kry vir jou werk, nè?
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester, en dankie vir die lees. Die erkenning is lekker ja.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk en pragtige werk. Wys jou net wat gedoen kan word.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Mooi so!! Ek ne jy het altwee ‘n lekker dag gahad… ek het nog ‘n jaar ouer geword… en, as hulle jou ‘n paar Rand gegooi het dan het jou glimlag verseker gegroei!! 😉
LikeLiked by 1 person
Baie geluk! Hoop dit was ‘n mooi dag vir jou!
LikeLike
That’s wonderful I m so happy for you Well done!
LikeLiked by 1 person
Thanks Cris!
LikeLike