E is for Esperance, around 800 kilometres south east of Perth in Western Australia, at the edge of the wheat belt with beautiful clear, crisp Southern Ocean beaches. Exmouth lies around 1400 kilometres north of Perth at the northern tip of the Ningaloo (coral) reef.
E is also for Etosha National Park, Namibia’s largest game reserve which was made famous by the Etosha (which means “great white place”) pan.
Eucalyptus trees are native to Australia, and there are numerous different species. Emus are large Australian non-flying birds and Echidnas are mammals that lay eggs (otherwise known as monotremes).
Julle was gelukkig om Etoshapan vol water te sien!Dit gebeur nie baie nie.Echidna…wat ‘n interessante diertjie…lyk amper soos ‘n krimpvarkie.Pragtige foto’s!
LikeLiked by 1 person
Baie gelukkig, ja. Dit was ongelooflik! Die Echidna herinner my ook aan ‘n krimpvarkie, hulle is oulik. Dankie vir die inloer.
LikeLike
Ek was in 1969 laas in Etosha. Hoe vlieg die tyd nie. Die echidna het nou eers weer my aandag gevang en ek moes gaan oplees op google. My dogter se kommentaar: “If it’s weird and wonderful, it’s from Australia”. Daar het jy dit!
LikeLiked by 1 person
Dis waar ja! Daar’s nog ‘n klompie “weird & wonderfuls” wat ek nog nie gesien het nie.
LikeLiked by 1 person
I also had a read about the echidna. Interesting little fellow. You did well with your letter E – using Australian and Southern Africa examples.
LikeLiked by 1 person
Thank you! With some letters I’m luckier than others and have more material.
LikeLike
Indeed, some letters are easier than others.
LikeLiked by 1 person
Pingback: Blogging from A-Z: Letter E – I scrap 2
Baie mooi… al daai wid sand… in Afrika en Daar Onder waar julle nou bly! 😉
LikeLiked by 1 person
Ja ons is bederf met al die mooi.
LikeLike
Dis vir my so lekker om al die mooi te sien wat ek miskien noot sal kan sien in lewenslywe nie!! (Ai… die spelling… help asb!) 😉
LikeLiked by 1 person
:)) Ek geniet dit ook so om al die ander plekke te sien waar ek miskien nooit self sal uitkom nie.
LikeLiked by 1 person
Another nice collection of photos and info. Love the Emu pic 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Ruth 🙂
LikeLike
I love the surprised expression on her face!
LikeLiked by 1 person
Esperance. Sal nou moet gaan opkyk. Ek dink ons was daar ook. 🙂 Lekker dat jy my herinneringe so wakker maak! En natuurlik Etosha. Mooiste foto van die emu!
LikeLiked by 1 person
Esperance is (op die skaal van WA) nie te ver van Bremer Bay af nie. Ek is bly jy geniet die foto’s. Ek was gelukkig om die emu foto te kry, my vinger was net toevallig op die regte oomblik op die knoppie. Ek hou van die verbaasde uitdrukking op haar gesig.
LikeLiked by 1 person
Ai, die frangipani bly maar pragtig. Ek ruik dit sommer in jou foto.
LikeLiked by 1 person
Die Echidna dietjie lyk vir my baie soos ‘n ystervarkie.
LikeLiked by 1 person
Ja hulle lyk nogal so.
LikeLike